Guest House,Lodge,Self-catering,Bed and Breakfast in McCarthys Rest
From:
R80 / night (per person sharing)
Guest Reviews:
Springbokpan Guest Farm in McCarthys Rest. 3 out of 5. 2 ratings. 2 user reviews.
Description
Springbokpan Guest Farm is the nearest guest farm to the border of Botswana at McCarthy's Rest Border Post. Our aim is to provide guests with maximum comfort, best accommodation and to make every holiday trip an experience to treasure and definitely repeat.
Accommodation is offered in thatched Chalets, Luxury En-suite Rooms and campsites. The Chalets are situated between the Kameeldoring trees and offer peace and privacy, while the Luxury En-suite Rooms are located in the main farm house. For those who wish to camp out with their own tent or caravan, our campsite offers an ablution block with hot water showers, braai facilities and a huge campfire area.
We also have a bar, a cocktail lounge and a restaurant on site, as well as a communal kitchen, braai area and TV area with DStv. Parking is available and guests can relax around our cement dam. Laundry and internet facilities are both available and we can assist with booking day and night drives. There are also advanced hiking trails in the area for the outdoor enthusiast.
2 Reviews for Springbokpan Guest Farm in McCarthys Rest
All Ratings:
Springbokpan Guest Farm in McCarthys Rest Reviewed by Lizelle steyn, South Africa on . Teleurstellende ondervindingNa 'n lang, hobbelrige grondpad en uitgeput van die hitte, bereik ons Springbokpan langs die Botswana grens. By ontvangs, geen siel om ons te ontvang nie. Na 'n paar minute se gewag in die hitte (wat gevoel het soos 'n ewigheid) het ons besluit om in die rigting van die wooneenhede te stap, waar ons 'n skoonmaakster opgespoor het. Sy het ons na 'n stoor anderkant die huis geneem, waar 'n oom besig was om te werk. Hy het gehoor "dat hier mense gaan kom, maar verder weet hy niks". Terug by die kamer, het hy gesê, dat as ons die air-con wil gebruik, moet ons net eers 'n "extension" soek. Buitekant, het hy ons gevra of ons sal wil braai en aangesien die naaste beskaafde dorp omtrent 160 km ver is, het ons gesê ons sal graag braai. Die oom het gesê hy sal net eers dan 'n braaier moet gaan soek. Hy weet nie waar nie, maar hy sal een kry, andersins kan ons van die braaier in die binnehof gebruikmaak. Die kamer en ablusie is 'n hele paar meter weg van mekaar en nie "en-suite" soos op die internet beskryf word nie. Tussen die kamer en die ablusie is 'n skuifhek wat toegehou moet word. Voor die kamer staan 'n haan en kraai en oorkant die kamer is voëlhokke met kwetterende voëls (soos Love Birds). Die sementtafel en -banke (soos 'n bench) is versier met hoendermis, waar ons ons etes sou nuttig het. Nadat ons 'n verlengingskoord by die yskas ontdek het om die air-con aan te sit, het die gedoente 'n helse geraas aan die buitekant gemaak, maar binne-in die kamer was daar nie 'n liggie of die beweging van 'n luggie van 'n dag-oud nie. Die waaier op die tafel, het ook geen verskil aan die hitte gemaak nie. Ons het nie daar oornag nie en het so 4km buite Kuruman by Chapman Safari's oornag - die twee aande wat ons by Springbokpan sou oornag. Wat 'n belonende ligpunt op die teleurstellende ondervinding op Moedverloor-se-vlakte by Springbokpan. Pragtige wildsplaas met pragtige mense! Dit sal gaaf wees indien ons geld aan ons terugbetaal kan word, aangesien ons nie by Springbokpan wou oornag nie. Die goue-ster wat toegeken is, is vir die netheid van die kamer.
Springbokpan Guest Farm in McCarthys Rest Reviewed by Helen Pryde, South Africa on . We camped at the above for 1 night en route to Botswana. Our campsite was clean, with firewood provided.
The ablution block was clean, shower worked well with plenty of hot water.